Dinamika Gemeente

So 'n GROOT verlossing! - 5 Februarie 2023


Listen Later

Paulus bid in Efesiers 3 dat ons die lengte en breedte en diepte en hoogte van God se liefde sal verstaan. Baiekeer is ons begrip van wat God kan doen in my lewe so klein, en dit veroorsaak dat ek God kan beperk in my lewe. Verstaan die grootheid van God se verlossingsplan en ontdek 'n groter geloof in wat God kan doen daardeur!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dinamika GemeenteBy Dinamika Gemeente