Vier Die Lewe

Soekie Krog - Episode 4


Listen Later

Karakter en waardes is die onderwerp van ons gesels vanaand. Hoe kry mens waardes ingegraveer in kinderharte en wat gebeur wanneer ouers intensioneel inbou in hul kinders se lewens. Vier Die Lewe
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vier Die LeweBy Radio Pulpit