Nuus

Sokker: 'Afcon kan solidariteit bevorder'


Listen Later

Die Soil of Africa-voorspraakbeweging het die Afrikabekertoernooi verwelkom as 'n kragtige platform vir eenheid, vrede en ekonomiese integrasie in Afrika. Die openingseremonie vind vandag plaas. 'n Woordvoerder, King Bongani Ramontja, sê sokker het in die verlede gemeenskappe bymekaar gebring en kan solidariteit op die vasteland bevorder. Hy vra leiers om Afcon te gebruik om intra-Afrika-handel, jeugbemagtiging en ekonomiese waardigheid te bevorder, as 'n verenigde Afrika bo sport:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings