Nuus

Sokker: Bafana-kaptein vol moed vir Afcon-stryd


Listen Later

Suid-Afrika en Angola ontmoet mekaar in 'n Suider-Afrikaanse derby in hulle eerste Groep B-wedstryd van die 2025 Afrika-Nasiebeker vanmiddag om 17:00 in Marokko. Dit is hul vyfde Afcon-ontmoeting in die groepfase. Bafana Bafana het twee keer gewen en twee keer gelykop gespeel, maar Angola is onoorwonne in die laaste ses ontmoetings. Bafana Bafana se kaptein, Rowen Williams, sê hy het steeds groot vertroue in sy span:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings