Kosmos 94.1

Sokker: Banyana se fokus vlymskerp


Listen Later

Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê die span bly gefokus op kwalifisering vir die 2027 FIFA Vrouewêreldbeker in Brasilië. Ter voorbereiding vir die Afrikabeker-toernooi vir Vroue in Marokko vanaf 25 Julie tot 16 Augustus, speel hulle teen die Ivoorkus, Burkina Faso en Tanzanië in Groep B. Sy het aan SABC gesê beserings bied geleenthede vir ander spelers, terwyl die terugkeer van Jermaine Seoposenwe die groep versterk:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1