Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
#1 Afrikaanse Podcast oor die Premier League, Fantasy Premier League en algemene sokker nuus. [IG & Twitter: @SokkerSondae]Aangebied deur:Christopher Falck - Falcky [IG: @christopherfalck | Twit... more
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.
January 26, 2023Sokker Sondae - Episode 85 - Nou of Nooit vir EvertonIn hierdie episode verwelkom ons vir Bethel Muller, ons eerste Everton ondersteuner, op die show.Saam met Bethel maak Barns (Manchester United) en Conna (Arsenal) voorspellings vir die res van die seisoen en bespreek hulle ook die onstuimighede wat tans by Finch Farm heers.Kom luister gerus saam om te hoor wat die paneel dink van Everton se probleme en hoe dit opgelos kan word....more50minPlay
January 18, 2023Sokker Sondae – Episode 84 – Derby naweek!Ons is uiteindelik terug na 'n kersfees breek en 'n wêreldbeker in die middel. Ons raak aan die briljante sokker by die toernooi, 'n derby naweek om te onthou, Newcastle waat aanhou wen en dan ook die groot wedstryde wat die naweek voorlê.Kom luister saam!...more54minPlay
November 08, 2022Sokker Sondae – Episode 83 – Liverpool Te KoopIn hierdie episode van SokkerSondae bespreek Lerries, Conna en Falck die brekende nuus dat Liverpool FC te koop is. Die Champions League Round of 16 bepalings is aangekondig, Arsenal bly op koers en ons bespreek ook die impak van die Wêreldbeker op FPL.Kom luister saam!...more46minPlay
November 02, 2022Sokker Sondae - Episode 82 - St James’ Park: Die J-bay Geordie se ErvaringIn hierdie episode van Sokker Sondae bespreek Conna, Lerries en Falck GW14 se resultate.Lerries vertel sy storie van 'n eerste besoek aan St James' Park en die emosies wat hy ervaar het deur die loop van die dag waarop Newcastle United vir Villa vir 4 geslaan het.Falck probeer sin maak van wat verkeerd gaan by Liverpool na nog 'n nederlaag en Conna doen sy bes om sy optimisme oor Arsenal in toom te hou.Kom luister saam!...more53minPlay
October 27, 2022Sokker Sondae - Episode 81 - FIFA se Korrupsie Ontbloot en die Terugkeer van ”Good Ebening”Nadat Netflix onlangs bevestig het dat hul kort voor die afskop van die komende Wêreldbeker 'n dokureeks gaan vrystel wat inboor op die endemiese korrupsie by FIFA het Nick, Jaco en Falck bespreek wat ons kan verwag van die reeks. As oud-Arsenal fan bespreek Nick Unai Emery se aanstelling by Aston Villa en ons gesels ook oor die kopkrapper wat veroorsaak is se beserings en Pep se uitlatings daaroor. Ons bespreek potensiële vervangende spelers maar lig ook ons bekommernisse dat Haaland wel mag speel. Wat om te doen? Kom luister saam!...more39minPlay
October 21, 2022Briljante Benzema wen die Ballon D’orIn hierdie episode verwelkom ons vir die eerste keer 'n Spurs fan, Darren Fourie, op die show (ons het lank gesoek).Ons bespreek die afgelope resultate in die Premier League, Benzema wat die Ballon D'or huis toe gevat het, die Classico resultaat, FPL en vele meer....more48minPlay
October 12, 2022Sokker Sondae - Episode 79 - Klub 700 vir CR7In hierdie episode van Sokker Sondae bespreek Christiaan Barnard, Nick Oosthuizen, Jaco Bester en Christopher Falck Cristiano Ronaldo se ongelooflike 700 doele in professionele klub sokker. Ons kyk terug na die resultate van die vorige GW en identifiseer die beste plaasvervangers vir Luis Diaz in FPL. Kom luister saam!...more42minPlay
October 06, 2022Sokker Sondae - Episode 78 - The Return of the J-Bay GeordieIn hierdie episode van SokkerSondae verwelkom ons 'n ware Newcastle fan wat al vir jare lank die klub ondersteun terug op die show. Andre Lerm was om-en-by 'n jaar terug op SokkerSondae pas nadat die klub deur skatryk eienaars oorgeneem was. Ons gesels onder andere oor die ontwikkeling van die Newcastle "Projek" sover en wat die volgende stappe vir die ambisieuse eienaars is. Ons bespreek die resultate van die vorige GW se fixtures, wat natuurlik die Arsenal sege teenoor Spurs en City se loesing teenoor United insluit, en praat ook oor FPL en wat die naweek se bepalings vir ons inhou. Kom luister gerus saam!...more1h 3minPlay
September 29, 2022Sokker Sondae - Episode 77 - DERBY NAWEEKIn hierdie episode praat ons (Conna, Barns, Andy) bietjie oor hoe min mens omgee oor die Nations League en dan oor die massiewe derby naweek wat voorlê in die Premier League. Kom luister om te hoor wat Barns te sê het oor die United se kanse in die Manchester derby asook Andy en Conna oor hulle optimisme vir die North London Derby.Kom luister saam!...more38minPlay
September 22, 2022SokkerSondae - Episode 76 - Bye Bye Brendan?In hierdie episode van SokkerSondae reflekteer ons paneel (Falck, Andy en Jaco) op die eerste 8GWs van die PL.Ons bespreek sleutel oomblikke, breiers wat onder druk is, spanne wat ons beiindruk het en spelers wat teleurgestel het.Kom luister saam....more1h 7minPlay
FAQs about Sokker Sondae Podcast:How many episodes does Sokker Sondae Podcast have?The podcast currently has 116 episodes available.