Om die Premier League se 30ste verjaarsdag te vier het ons 'n vol program met 4 paneellede.
Op hierdie groot mylpaal bespreek Nick (Arsenal), Barns (United), Jaco (Chelsea) en Falck (Liverpool) hul gunsteling Premier League oomblikke nog ooit.
Die manne word getoets in 'n PL Pop Quiz en bespreek die vuurwarm 2-2 wedstryd tussen Chelsea en Spurs by Stamford Bridge.
Ons bou dan op na die naweek wat voorlê en gesels FPL (CS, Diffies en Cappies)
SSVrae wat deur ons luisteraars ingedien was word ook beantwoord,
Kom luister saam!