Kosmos 94.1

Sokker: Vereniging verwyder geskorste lede


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se kongres in Boksburg het besluit om vier geskorste lede van die nasionale uitvoerende komitee ná dissiplinêre optrede te verwyder. Visepresident Linda Zwane sê Monde Montshiwa, Gladwin White, Lebogang Riet en Bhuda Mathathe is beskuldig van beleidsoortreding en dat hul die organisasie oneer aangedoen het. Hy verduidelik dit volg op die ontwrigte vergadering in Maart, waar sommige gevra het vir president Danny Jordaan se bedanking:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1