Kosmos 94.1

Solidariteit sê SA se groei van 0,5% is teleurstellend


Listen Later

Die vakbond Solidariteit sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is teleurstellend en dui aan Suid-Afrika se ekonomie groei steeds te stadig en nie genoeg word gedoen om werkloosheid en ekonomiese probleme aan te spreek nie. Die vakbond blameer hoë koste en regeringsbeleide vir beleggings wat terughou word en sleutelsektore soos vervaardiging benadeel. Theuns du Buisson van Solidariteit sê voortgesette lae groei benadeel belangrike sektore soos vervaardiging en ontmoedig beleggings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1