Nuus

Solidariteit verwelkom NSFAS-administrasie


Listen Later

Solidariteit se Helpende Hand sê studente dra die swaarste las van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema se voortdurende krisis, nadat dit onder administrasie geplaas is. Die organisasie voer aan die probleme by die skema strek verder as net befondsingstekorte en dui op dieper bestuursmislukkings en swak finansiële beheermaatreëls. Hannes Noëth van Solidariteit sê operasionele ineenstortings laat studente met agterstallige betalings, verblyfsuitdagings en onsekerheid oor hul studies:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings