Nuus

Solidariteit vra Amerika om SA in Agoa te hou


Listen Later

Solidariteit versoek Amerika om Suid-Afrika se deelname aan die Wet op Afrika-Groei en -Geleenthede te behou. Woordvoerder Jaco Kleynhans sê die voorsitter, Flip Buys, het in 'n brief aan presidente Cyril Ramaphosa en Donald Trump, en die Senaatsleier, John Thune, gevra dat diplomatieke spanning nie die handelsooreenkoms moet ontspoor nie. Kleynhans waarsku om Suid-Afrika uit te sluit sal werkers, ondernemings en nywerhede benadeel:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings