Soos die weer warmer word begin slange, soos die ou mense sê, weer loop en dit bring weer kommernis oor moontlike mortaliteite by kuddes en meer. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels vanoggend met Professor Morgan Hauptfleish, ‘n Bewaring Ekoloog van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie hieroor.