Spektrum

Sonet Claassens weet waar haar vrede lê


Listen Later

Wêreldgeestesgesondheid word op Vrydag 10 Oktober beklemtoon en Sondag 12 Oktober 2025 is Nasionale Tuindag. Wat ‘n voorreg om Sonet Claassens (29) te kan gesels. Sy is die perfekte keuse om hierdie twee fokusdae as wegspringplek, te gebruik. Aangesien sy so baie in haar lewe moes oorkom en vandag met dankbaarheid haar storie kan deel. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit