Nuus

Sonkrag-installering te duur vir net groenskemas, sê kundige


Listen Later

Staatsbeheerde groenskemas het 34,9 miljoen Namibiese dollar aan elektrisiteit bestee in die 2024/2025-boekjaar, wat 'n dringende behoefte aan kostebesnoeiing en bedryfshervormings aan die lig gebring het. Groenskemabestuurders is aangemoedig om slimmer kraggebruikstrategieë aan te neem, soos stuk-stuk besproeiing, die gebruik van veranderlike spoedaandrywings en die integrasie van sonkragoplossings. Die energiekundige Harald Schütt sê 'n geïntegreerde oplossing is nodig, want sonkrag-installasies is duur en die krag sal net vir 'n deel van die jaar vir besproeiing benut word
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings