Sonkrag bly ‘n belangrike bron van energie vir boere... maar daar is tekorte en baie van die tegnologie is duur... Gideon Greyvenstein, 'n Suid-Afrikaanse Sonkrag Deskundige is ons gas.