Nuus

Sopkombuis kort hulp voor Kersfees


Listen Later

Die Porridge Storage Centre in die Havana informele nedersetting in Windhoek het voedselskenkings nodig om aan toenemende behoeftes van die gemeenskap te voorsien. Die sentrum verskaf elke Saterdag kos aan meer as 500 behoeftiges tussen die ouderdom van een en 86 jaar. Die sentrum beplan ook 'n Kersfees-uitreiking op 6 Desember en verwag meer as 'n duisend mense. Kosmos 94.1 Nuus het met Martha Festus, stigter van die sentrum, gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings