Nuus

S&P opgradeer Eskom


Listen Later

Eskom sê sy omkeerplan werp vrugte af nadat S&P Global Ratings die kragverskaffer se kredietgradering van 'n B na 'n B-plus opgradeer het, met 'n bestendige vooruitsig. Die kragverskaffer het hierdie jaar byna 98-persent van die tyd krag gelewer en sy eerste wins in agt jaar aangeteken. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die kragreus het van 'n krisis na bestendigheid beweeg en sal voortgaan om bedrywighede te verbeter, korrupsie te beveg en langtermyn-energievoorsiening te verseker:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings