Nuus

Spanning tussen Iran en VSA bou


Listen Later

Iran het Maandag gesê hy hou kommunikasie met Amerika oop terwyl president Donald Trump reaksies op 'n dodelike onderdrukking van landwye betogings oorweeg. Minstens 650 mense het tot dusver gesterf in die betogings, berig die BBC. Tienduisende pro-regering inwoners het ook Maandag in Teheran bymekaargekom in 'n saamtrek genaamd die “Iranse opstand teen Amerikaans-Sionistiese terrorisme”. Trump het op AirForce 1 met verslaggewers gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings