Nuus

Speaker het beheer oor NV verloor: Ngaringombe


Listen Later

Die Sekretaris-Generaal van die PDM, Manuel Ngaringombe, het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Saara Kuugongelwa-Amadhila, daarvan beskuldig dat sy beheer oor die parlement verloor het. Dit volg op haar besluit om AR-lede Tuhafeni Kalola en Job Amupanda uit Donderdag se sitting te laat verwyder na 'n hete woordewisseling. Ngaringombe het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die Speaker se optrede toenemend bevooroordeeld, ontwrigtend en 'n bedreiging vir demokratiese beginsels is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings