Spektrum

Spektrum

Download on the App Store

Spektrum episodes

  • Kalaharistories: Die Skepper God se slagding
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die Skepper God se slagding” uit Maleagi 1:13-14 Spektrum Podcasts
    5 min
  • Gateway News
    Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Ps Arno Claassen
    Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor sy tema: "God van lig." Spektrum Podcasts
    4 min
  • Wynand du Preez - Vertrou op God, nie finansies
    Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vertrou God, nie finansies” uit Matt 6:24 en Lukas 16. Spektrum Podcasts
    6 min
  • Ds Janlu Kuyler - Glo die Bybel
    Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Glo die Bybel” uit Ps 1:1 Spektrum Podcasts
    7 min
  • Kalaharistories - Die resep
    HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die resep” uit Gen 17:1 (2020 vertaling) Spektrum Podcasts
    5 min

About Spektrum

From the publisher's feed

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to…