Nuus

Sperdatum vir hoër minimumlone wink


Listen Later

Die implementering van verhoogde minimumlone vir huishoudelike, sekuriteits- en landbouwerkers is op hande. Die nasionale minimumloon is 18 Namibiese dollar per uur, maar vir werkers in hierdie kategorieë is die koers vasgestel om oor drie jaar in te faseer. Vir boere om 'n wins te kan maak met die verhoogde minimumloon moet produksie met 40 persent verhoog. Kosmos 94.1 Nuus het met landbou ekonoom Kobus Laubscher gepraat wat sy mening gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings