Spitstyd

Spitstyd 18 Junie 2021


Listen Later

Die Departement van Gesondheid sê bykans 2 miljoen Suid-Afrikaners is reeds teen Covid-19 ingeënt. Die Wes-Kaap is in die greep van 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies. Die polisie in Mpumalanga ondersoek die moord op 'n beweerde baasbrein agter renosterstroperysindikate. En die Rand het effens verswak ná die aankondiging deur die Amerikaanse Federale Reserwebank dat hy dalk vroeër as voorspel rentekoerse sal moet verhoog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG