Nuus

Sportdobbelary eis sy tol in SA


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters sê sportdobbelary eis 'n swaar tol op geestesgesondheid. Terwyl die buurland verantwoordelike dobbelmaand vier, berig psigiaters dat oproepe na die dobbelhulplyn die afgelope jaar met 623-persent gestyg het, probleemdobbelary het tot 31-persent gestyg, met jeugverwysings wat verdriedubbel het. Melane van Zyl van die organisasie waarsku dat verslawing tot depressie, dwelmmisbruik, huishoudelike geweld en selfmoord kan lei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings