Volgens kenners is daar ‘n uitbreking van Bruin springkane in die Karoo in Suid Afrika en gedeeltes van Namibië. Dr.Gehard Verdoorn ‘n gifkenner gemoeid met CropLife SA sluit by ons aan: