'n Reuse plaag sprinkane het Woensdag sy opwagting gemaak net suid van Mururani in die noordooste van Namibië. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels met Dr Gerhard Verdoorn van CropLife in Suid-Afrika oor die verskynsel wat groot uitdagings vir boere in die area bied...