Kosmos 94.1 Landbou

Sprinkane steeds in die noorde.


Listen Later

Die bestryding van sprinkane duur steeds voort in die sentrale noorde van Namibië. Kosmos 94.1 Landbounuus gesels vanoggend met die Minister van Landbou Calle Schlettwein oor die jongste in verband met die uitdagings, skade en oplossings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1