Nuus

SS se Jansen versigtig optimisties oor NDP6


Listen Later

Verskeie kommentators is nie baie positief oor die nuut-geloodsde Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan nie, met kritiek wat insluit dat die teikens onrealisties is. Daar word ook gesê dat die vorige vyf ontwikkelingsplanne nie veel sinvolle ontwikkeling tot gevolg gehad het nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Almandro Jansen, 'n ekonoom van Simonis Storm, wat versigtig optimisties is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings