Nuus

Staak die lewende skeepsvervoer van diere in SA


Listen Later

Diere-welsynsorganisasies, insluitend Humane World for Animals South Africa en Stop Live Export SA, vra die publiek om nuwe regeringsregulasies teen te staan wat die uitvoer van lewendige diere vir slagdoeleindes toelaat. Hulle waarsku dat die gebruik geweldige lyding veroorsaak en meestal groot kommersiële boere bevoordeel eerder as kleinskaalse produsente. Michelle Taberer van Stop Live Export SA sê die regulasies bevat nie behoorlike dierewelsynswaarborge nie en kan Suid-Afrika se internasionale beeld skaad:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings