Staal Burger

Staal Burger en die brak van Brakpan


Listen Later

Staal was juis op die punt om die jongste boek oor hondesielkunde te begin lees toe die skype-alarmpie op sy superslim-slimfoon afgaan. Staal Burger se hulp word ingeroep by ʼn hondeskou in Brakpan, waar dinge dreig om lelik skeef te loop.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Staal BurgerBy Maroela Media