Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Christelike podcast vir mans deur mans. Hier gesels gewone mans eerlik om God se wil op grondvlak te kan uitleef. Dit is tyd om op te staan en passiwiteit agter te los en die man te wees wat God jou g... more
FAQs about STAAN VAS Podcast:How many episodes does STAAN VAS Podcast have?The podcast currently has 4 episodes available.
September 22, 2026Staan Vas Episode 2 Deel 3: Manne van die ou testament : Josua.Deel 3 : In hierdie episode gesels ons oor Josua. Die man wat klaar maak wat Moses begin het....more21minPlay
September 08, 2026Staan Vas Episode 2 Deel 2: Manne van die ou testament :JobDeel 2: In hierdie episode gesels ons oor Job, ń groot naam uit die ou testament....more29minPlay
August 25, 2026Staan Vas Episode 2 Deel 1: Manne van die ou testament: Jakob, Josef en Samuel.Deel 1:In hierdie episode gesels ons oor die manne van die ou testament. Jakob, Josef en Samuel. Die is deel een van 'n twee deel reeks....more1h 6minPlay
August 11, 2026Staan Vas Episode 1: Wie ons is.Ontmoet die span. Ons deel ons getuienisse en wys hoe ons op ons knieë beland het....more47minPlay
FAQs about STAAN VAS Podcast:How many episodes does STAAN VAS Podcast have?The podcast currently has 4 episodes available.