Nuus

Staat se regsgedinge ruk handuit


Listen Later

PDM-parlementslid Winnie Moongo het Dinsdag in die Nasionale Vergadering kapsie gemaak teen die stygende aantal regsgedinge waarmee plaaslike- en streeksrade te kampe het. Sy het die minister van stedelike en landelike ontwikkeling uitgedaag oor rade se toenemende betrokkenheid in duur regstryde, van geskille oor arbeid en grond tot tenderkonflikte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings