Nuus

Staat se salarisrol is onvolhoubaar


Listen Later

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die produktiwiteit van die staatsdiens tydens haar eerste amptelike boodskap aan staatsamptenare Vrydag bevraagteken en gesê sy wonder of dit werklik nodig is dat soveel oortyd geëis word. Nandi-Ndaitwah het gesê die regering verkeer onder begrotingsdruk en dat die staat se jaarlikse salarisrol van sowat 35 miljard Namibiese dollar vir meer as 100 000 staatsamptenare onvolhoubaar is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings