Nuus

Staatsamptenare is betaal, punt


Listen Later

Sosiale media loop oop met berigte dat staatsamptenare nie hulle maandelikse salaris ontvang het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die finansministerie, Wilson Shikoto gepraat. Hy maan die publiek om eerder bevestiging by die ministerie te kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings