Kosmos 94.1 Landbou

Staatsveeartse word gesoek.


Listen Later

Die Namibiese Ministerie van Landbou is steeds in konsultasie met die Openbare Dienste Bestuursafdeling van die regering om 51 poste te skep vir staatsveeartse regoor die land. Die aansoek is deur die Ministerie in Februarie gedoen. Die Ministerie het toestemming ontvang om die poste te skep op die voorwaarde dat daar ‘n verlaging sal wees in salarisse vir die poste wat op vlak 6 van openbare dienste is. Dr Albertina Shilongo die Ministerie se Hoof Veeartsenybeampte gesels met ons vanoggend...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1