Nuus

Staccatos kuier by Veterane-sangaand


Listen Later

Die bekende Suid-Afrikaanse sangroep, die Staccatos, is op 20 September in Windhoek vir die Veterane-sangaand van die Vereniging van Uitsaaiveterane. Dit beloof 'n aand vol nostalgie en herinneringe te wees, het een van die sangers, Steve Ashley, aan Kosmos 94.1 gesê. Kaartjies vir die geleentheid kos 200 Namibiese dollar per persoon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings