Nuus

Stad Tshwane oortree eie munisipale regulasies, sê AfriForum


Listen Later

AfriForum beskuldig die Stad Tshwane dat hy sy eie regulasies oor die Brandweerdiens oortree. Die burgerregte-organisasie sê 'n aantal begraafplase en ander munisipale terreine, soos oop stukke veld en die stuk veld langs paaie, hou 'n ernstige brandgevaar in omdat hulle nie behoorlik in stand gehou word nie. Tarien Cooks van AfriForum sê die metro pas dubbele standaarde toe omdat hulle druk plaas op private grondeienaars en brandbeskermingsverenigings om aan die betrokke wetgewing en regulasies te voldoen:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings