Kosmos 94.1

Stad Windhoek keer nuwe ontwikkelings goed


Listen Later

Windhoek-inwoners kan binnekort groot veranderinge in Otjomuise en Hadino Hishongwa sien nadat die stadsraad dorpsontwikkelings- en formaliseringsprojekte goedgekeur het wat na verwagting meer as 1 100 nuwe erwe sal skep en toegang tot behuising, dienste en gemeenskapsfasiliteite sal uitbrei. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Stad Windhoek, Lydia Amutenya, gepraat, wat sê die projekte is deel van die stad se pogings om grondsekuriteit te verbeter.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1