Nuus

Staking van landdroste sal voortgaan


Listen Later

Die vergadering tussen regeringsamptenare en komiteelede wat landdroste verteenwoordig, wat Dinsdagaand gehou is, het nie gunstige resultate opgelewer nie. Regsman Florian Beukes het aan die plaaslike uitsaaier gesê dat samesprekings vanmiddag sal hervat. Hy het verder gesê dat die beplande staking deur landdroste soos geskeduleer sal voortgaan. Intussen het die Regbank ‘n beroep op landdroste gedoen en sê hy is toegewyd aan die proses om hulle kommer aan te spreek. Woordvoerder Vikitoria Hango.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings