Kosmos 94.1

Standard Bank stel Urewards-program bekend


Listen Later

Standard Bank Namibia versterk sy kliëntebeloningsaanbod met die bekendstelling van sy outomatiese URewards-program. Kliënte wat bankprodukte gebruik, kan tot 500 Namibiese dollar per maand in belonings verdien. Die bekendstelling vorm deel van die bank se breër strategie om bankkoste te verlaag, na onlangse verlagings in digitale bankdienste en verkooppunttransaksiefooie. Bestuurder vir Kaartuitreiking, Melissa Mouton, sê die inisiatief is ontwerp om kliëntelojaliteit te beloon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1