Kosmos 94.1

Stanford Transformasieprogram oop vir alle sakeleiers


Listen Later

'n Globale entrepreneurskapsprogram, ondersteun deur die Stanford Graduate School of Business en die De Beers-groep, doen opnuut 'n beroep op Namibiese sakeleiers om voor 1 Junie aansoek te doen vir sy transformerende sakegroei-inisiatief. Jeffrey Prickett, die globale direkteur van die Stanford Transformasieprogram, vertel aan Kosmos 94.1 Nuus dat die program reeds meer as 200 maatskappye reg oor Suider-Afrika gehelp het om bedrywighede uit te brei, duisende werkgeleenthede te skep en miljoene in beleggings te lok.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1