Nuus

Starmer bevestig beraad om seestraat te open


Listen Later

Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê die ekonomiese uitwerking van die oorlog in die Midde-Ooste sal langer duur as die konflik self. Starmer en die Franse president, Emmanuel Macron, hou hierdie week ʼn leiersberaad om vrye deurgang te verseker in die Straat van Hormuz waarlangs ʼn groot deel van die wêreld se olie- en gasvoorraad vervoer word. Hy sê hy wil die belangrike seeweg heropen sodat energiepryse so gou as moontlik kan daal:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings