Nuus

Steenhuisen sê daar is vordering in BKS-bekamping


Listen Later

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê vroeë data dui aan die huidige massa-inentingsveldtog teen bek-en-klouseer lewer positiewe resultate op. Meer as 2 miljoen stuks vee is ingeënt tussen Februarie en 26 Maart en geen nuwe gevalle is aangemeld onder kuddes wat reeds behandel is nie. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê hulle het toesig versterk en 'n gesentraliseerde aanmeldingstelsel ingestel wat lei tot vroeër opsporing en vinniger data-opname:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings