Nuus

Steenhuisen tevrede met landbou se vertoning


Listen Later

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die jongste data van Statistiek Suid-Afrika wat toon dat landbou in die derde kwartaal van 2025 met ʼn bykomende 1,1-persent in bruto waarde gegroei het. Die volg na groei van 2,5-persent in die tweede kwartaal. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê Suid-Afrika se uitvoere het met 0,7-persent toegeneem en word toegeskryf aan groter handel in groente- en minerale produkte:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings