Nuus

Steenhuisen verdedig BKS-taakspan


Listen Later

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die bek-en-klouseer-taakspan verdedig te midde van 'n ondersoek deur parlementslede oor sy mandaat en geheimhouding. Steenhuisen het voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Landbou gesê die span bestaan uit veeartsenykundige en wetenskaplike deskundiges wat tegniese raad gee om die regering se optrede te lei. Hy sê sensitiewe entstofinligting vereis vertroulikheid, en die span help die bestaande regeringstrukture en vervang dit nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings