Nuus

Steenkamp sê oor ongekwalifiseerde onnies


Listen Later

Skole landswyd ondervind tans 'n tekort aan gekwalifiseerde taalonderwysers, veral vir vakke soos Afrikaans. Volgens die ministerie van onderwys het 33 227 van die land se 34 870 onderwysers in 2024 formele onderwysopleiding, wat 1 643 sonder kwalifikasies laat. Onderwysminister Sanet Steenkamp het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings