Dis nie vanselfsprekend dat dit ‘n woord is wat deel is van ons woordeskat waarmee ons die lewe beskryf nie. Ons sukkel soms om die woorde te vind wat ons emosies akkuraat beskryf. Die skrywer en spreker, Brené Brown, het bekend geraak vir haar navorsing oor menslike emosies, se navorsing wys dat ons gemiddeld 3 woorde het waarmee ons die landskap van emosie beskryf: happy, mad, sad.