Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een le... more
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.
March 19, 202319 March 2023 || Die Aard Van Verlies || Deon BothaLoss seems to be the price of abundance, the counterpoise to the richness of life, and remains always, even in moments of attainment, its silent necessary companion. - James Hollis...more42minPlay
March 12, 202312 March 2023 || Die Aard Van Lyding || André SerfonteinLydenstyd is wat ons dié tyd van die Kerkjaar noem, wat uitloop in Paasnaweek. Dis dalk vreemd dat ‘n kalender ons moet dwing om op lyding te fokus…asof die lewe dit nie in elk geval doen nie.- André Serfontein...more38minPlay
March 05, 202305 March 2023 || Grond - Waarom Waarheen || Pieter RoeloffseOor die eeue sien ons die spore van God se beweging. Soms baie duidelik, soos broodkrummels langs die pad. Soms is dit ‘n botsing, soos ‘n ou vergete cultivar wat jou verras. Ons herken hierdie beweging soms selfs as ‘n polsslag in ons are.Om Sy beweging al meer te herken in die stof van ons alledaagse wil ons agterkom wat is die oorsprong daarvan: WAAROM en WAARTOE beweeg God, soek Hy ons op en sleur ons mee in Sy beweging?In die afsluiting van die reeks GROND wil ons deur die tekens van brood en wyn dié oorsprong van God se beweging betree....more50minPlay
February 26, 202326 February 2023 || Grond - Roeping || André SerfonteinSoms sê Jesus vir sy volgelinge: “Volg My.” Op ’n ander keer is die opdrag” “Bly in My.” En dan hoor ons Hom ook sê: “Gaan.”Wat gebeur wanneer ons *nie* gaan nie? *Waarheen* moet ons gaan, en *hoe* behoort ons te gaan? Ons wil Sondag - vanuit die storie van God se opdrag aan Moses om te gaan - ’n nuwe perspektief kry op roeping. Ons denke hieroor het ’n dringende omkeer nodig, sodat ons kom en gaan nooit weer dieselfde sal wees nie!...more37minPlay
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.