Nuus

Stembrief-debakel reggestel, 'maar moenie gebeur'


Listen Later

Die Verkiesingskommissie sê stembriefverskille is reggestel nadat sommige kiesafdelings en plaaslike owerhede in verskeie streke verkeerde getalle ontvang het. Die kommissie sê alle sensitiewe verkiesingsmateriaal sal vanaf vandag onder polisiebegeleiding na die betrokke gebiede gestuur word. Frederico Links van Fact Check Namibia het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die kommissie het die probleem vinnig en deursigtig hanteer, maar sulke probleme moenie so naby aan 'n verkiesing voorkom nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings