
Sign up to save your podcasts
Or


Elia is uit op sy voete aan die begin van 1 Konings 19. Hy vlug vir sy lewe. In die woestyn vra hy selfs vir God om 'n einde aan dit alles te bring. Dan daag 'n engel by hom op met lewenskos, want God het 'n nuwe onmoeting met Elia in gedagte. Hy wil Homself opnuut openbaar aan sy kneg op sy heilige berg waar Hy ook vir Moses ontmoet het. Hierna loop Elia terug op sy eie spore, maar nou doen hy dit met 'n nuwe doel en roeping. God verander ons ook deur Sy Gees wanneer ons Hom reg ontmoet.
By KerksondermureElia is uit op sy voete aan die begin van 1 Konings 19. Hy vlug vir sy lewe. In die woestyn vra hy selfs vir God om 'n einde aan dit alles te bring. Dan daag 'n engel by hom op met lewenskos, want God het 'n nuwe onmoeting met Elia in gedagte. Hy wil Homself opnuut openbaar aan sy kneg op sy heilige berg waar Hy ook vir Moses ontmoet het. Hierna loop Elia terug op sy eie spore, maar nou doen hy dit met 'n nuwe doel en roeping. God verander ons ook deur Sy Gees wanneer ons Hom reg ontmoet.