Nuus

Stereotipes is beledigend - GOOD


Listen Later

Die GOOD-party sê dis 'n pynlike feit dat Suid-Afrika na drie dekades van demokrasie steeds op rasse- en etniese gebied verdeel is. Die Open Chats Podcast is op TikTok versprei waarin die aanbieders in 'n episode die bruin gemeenskap aanstootlik stereotipeer. Die aanbieders het verskoning gevra vir hul opmerkings. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê om beledigende en rassistiese aanmerkings teen die bruin gemeenskap te maak is nie net ongehoord nie, maar ook uiters beledigend:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings